zondag 3 februari 2013

Wors


Boerewors

5 kg beesvleis
1 kg varkvleis
1,5 kg varkspek
60 ml sout
15 ml peper
45 ml fyn koljander
15 ml fyn naeltjies
25 ml fyn piment
7,5 ml fyn neutmuskaat
190 ml asyn
worsderme

(Het spek in blokjes, de rest van het vlees malen en daar alles doorheen.)

Rooster of braai die wors oor kole of in 'n braaipan oor matige hitte.
Genoeg vir 50 mense.


Varkwors

25 kg varkvleis, mager vet
375 g growwe sout (stamp die fyn indien nodig)
250 ml fyn koljander, effens geskroei
30 ml fyn salpeter (opsioneel)
30 ml fyn naeltjies
60 ml peper
500 ml asyn
derms
sout

(Vlees in blokjes, kruiden erdoor werken, malen, azijn erbij.)

Stop derms taamlyk styf, prik hulle met 'n vurk en sprinkel sout oor.
Kan buite oor kole of onder 'n elektriese rooster gebraai word.
Lewer sowat 100 porsies.